Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 13:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het gesê: “Julle sal iets sien wat vir God baie kwaad maak en wat alles verwoes. Dit sal staan op ’n plek waar dit nie moet wees nie. Almal wat hierdie woorde lees, moet goed dink wat dit beteken. Wanneer dit gebeur, dan moet die mense wat in Judea is, na die berge vlug.

Lees volledige hoofstuk Markus 13

Kyk Markus 13:14 in konteks