Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 13:11 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die mense julle vang en hof toe vat, dan moet julle nie bekommerd wees oor wat julle sal sê nie. God sal vir julle sê wat julle dan moet sê. Dit sal nie julle wees wat praat nie, dit sal die Heilige Gees wees wat praat.

Lees volledige hoofstuk Markus 13

Kyk Markus 13:11 in konteks