Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 11:32 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ons kan ook nie sê: ‘Dit was mense wat vir Johannes gestuur het om te doop’ nie.”Die priesterleiers en die skrifgeleerdes en die familieleiers was bang vir die klomp mense, want almal het gedink dat Johannes regtig ’n profeet was.

Lees volledige hoofstuk Markus 11

Kyk Markus 11:32 in konteks