Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 11:27 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus en sy dissipels het weer in Jerusalem aangekom. Jesus het op die tempel-gronde rondgeloop. Die priesterleiers en die skrifgeleerdes en die familieleiers het na Hom toe gekom.

Lees volledige hoofstuk Markus 11

Kyk Markus 11:27 in konteks