Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 11:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesterleiers en die skrifgeleerdes het gehoor wat gebeur het. Hulle wou ’n plan maak om Jesus dood te maak. Maar hulle was bang vir Hom, want die mense het baie gehou van wat Jesus vir hulle geleer het.

Lees volledige hoofstuk Markus 11

Kyk Markus 11:18 in konteks