Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 11:13 Bybel vir Almal (ABA)

en Hy het ’n vyeboom gesien wat vol blare was. Die boom was ver en Hy het daarnatoe gegaan om te sien of daar iets aan die boom was om te eet. Toe Hy daar kom, sien Hy daar is niks, net blare. Dit was nie die regte tyd vir vye nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 11

Kyk Markus 11:13 in konteks