Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:8 Bybel vir Almal (ABA)

Party mense het gesê: “Jesus is Elia wat nou gekom het.”Ander mense het gesê: “Jesus is ’n profeet, hy is een van die profete wat lank gelede gelewe het, en wat nou weer lewe.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:8 in konteks