Jesus het vir iemand anders gesê: “Kom saam met My.”Maar die man het gesê: “Here, ek sal saam met U gaan, maar ek moet eers wag tot my pa dood is sodat ek hom kan begrawe.”