Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:45 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die dissipels het nie verstaan wat Jesus gesê het nie. God het nog nie vir hulle gewys wat hierdie woorde beteken nie, en hulle kon dit nie verstaan nie. Hulle was te bang om vir Jesus te vra wat hierdie woorde beteken.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:45 in konteks