Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:42 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die seun nader kom, het die duiwel hom op die grond laat val en hom laat ruk en skop. Jesus het hard met die onrein gees gepraat en Hy het hom uit die seun gejaag. Jesus het die seun gesond gemaak en hom vir sy pa teruggegee.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:42 in konteks