Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:36 Bybel vir Almal (ABA)

Toe God klaar gepraat het, het die drie dissipels net vir Jesus daar gesien. Die dissipels het stilgebly, en terwyl Jesus by hulle op die aarde was, het hulle vir niemand vertel van die dinge wat hulle gesien het nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:36 in konteks