Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:23 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir al die mense gesê: “As iemand saam met My wil kom, dan moet hy nie dink aan wat hy self graag wil hê nie. Hy moet elke dag lewe soos iemand wat weet hy sal aan ’n kruis sterf. Dit is hoe hy My moet volg.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:23 in konteks