Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipels het vir Hom gesê: “Party mense sê U is Johannes die Doper, party mense sê U is Elia, en ander mense sê U is een van die profete wat lank gelede gelewe het en wat nou weer begin lewe het.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:19 in konteks