Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:16 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Jesus die vyf brode en twee visse geneem. Hy het opgekyk na die hemel en Hy het God geprys en dankie gesê vir die kos. Daarna het Hy die kos in stukke gebreek en Hy het dit vir die dissipels gegee. Die dissipels het dit vir die mense gegee.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:16 in konteks