Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:8 Bybel vir Almal (ABA)

Party van die saad het in vrugbare grond geval. Hierdie saad het mooi gegroei, en daar was baie koring, 100 maal meer as wat die man gesaai het.”Toe Jesus die gelykenis klaar vertel het, het Hy gesê: “As iemand verstaan wat Ek sê, dan moet hy doen wat Ek sê.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:8 in konteks