Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:49 Bybel vir Almal (ABA)

Een van Jaïrus se mense het daar aangekom terwyl Jesus besig was om te praat. Die man het vir Jaïrus gesê: “Jou dogtertjie is dood. Jy moenie die Meneer nog pla nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:49 in konteks