Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:47 Bybel vir Almal (ABA)

Die vrou het gesien Jesus weet van haar. Sy het gebewe en sy het nader gekom en voor Jesus gekniel. Toe vertel sy daar voor al die mense hoekom sy aan Hom geraak het en dat sy dadelik gesond geword het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:47 in konteks