Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:45 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het gevra: “Wie het aan My geraak?”Almal het gesê hulle het nie aan Hom geraak nie. Petrus het gesê: “Here, hier is baie mense wat teen U druk.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:45 in konteks