Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:43 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n vrou wat twaalf jaar lank siek was. Sy het aangehou bloei. Sy het al haar geld gebruik om die dokters te betaal, maar niemand kon haar gesond maak nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:43 in konteks