Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:41 Bybel vir Almal (ABA)

’n Man het na Jesus toe gekom. Sy naam was Jaïrus. Hy was ’n belangrike man in die sinagoge. Hy het voor Jesus op die grond gekniel en hy het vir Jesus gesoebat om na sy huis te kom.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:41 in konteks