Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:35 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het gekom om te sien wat gebeur het. Toe hulle by Jesus kom, sien hulle die man, die duiwels het uit hom uitgegaan. Hy het by die voete van Jesus gesit. Hy het klere aangehad. Daar was nie meer duiwels in hom nie, hy was nie meer mal nie. Die mense het groot geskrik.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:35 in konteks