Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het dit gesê omdat Jesus vir die onrein gees gesê het hy moet uit die man uitgaan. Voorheen het die onrein gees die man baie maal aangeval. Dan moes die mense die man vasbind met kettings en voetboeie en hulle moes hom toesluit. Maar die man het altyd die kettings en boeie stukkend gebreek en dan het die duiwel hom in die woestyn ingejaag.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:29 in konteks