Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:18 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet goed luister na die boodskap. Want as iemand verstaan en hy vertel vir almal dat God Koning is, dan sal God hom nog beter laat verstaan. Maar as iemand dit nie verstaan nie, dan sal God hom niks laat verstaan nie, ook as hy dink dat hy verstaan.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:18 in konteks