Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:16 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook gesê: “’n Mens steek nie ’n lamp op en sit dit dan onder ’n emmer of steek dit onder die bed weg nie. Nee, ’n mens sit ’n lamp op die lampstaander. Dan kan almal in die kamer die lig sien.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:16 in konteks