Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:10 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het gesê: “God het vir julle gehelp om die geheim te verstaan dat Hy Koning is en dat Hy regeer. Maar die ander mense verstaan dit nie. Ek vertel vir hulle gelykenisse.“Daarom kyk daardie mense,maar hulle sien nie,en hulle hoor,maar hulle verstaan nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:10 in konteks