Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het deur baie stede gegaan, van die een stad na die ander stad. Hy het oral die goeie boodskap gebring dat God Koning is. Die twaalf dissipels het saam met Hom gegaan.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:1 in konteks