Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:6 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het saam met hulle gegaan. Toe Hy naby die offisier se huis kom, kom ’n paar van die offisier se vriende na Jesus toe. Hulle het vir Jesus ’n boodskap van die offisier gebring. Hulle het gesê die offisier sê: “Here, dit is nie nodig dat U kom nie. Ek is nie ’n Jood nie, ek is nie goed genoeg dat U in my huis kom nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:6 in konteks