Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:47 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sê Ek vir jou, God het die baie sondes wat sy gedoen het, vergewe. Toe sy hierdie dinge aan My gedoen het, het sy gewys dat sy lief is vir My. Dit wys ook sy is baie dankbaar dat God haar baie sondes vergewe het. Jy dink jy het min sondes, maar God het dit vergewe. Jy wys ook hoe min dankbaar jy is en hoe min jy lief is vir Hom.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:47 in konteks