Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:44 Bybel vir Almal (ABA)

Toe draai Jesus na die vrou en Hy sê vir Simon: “Sien jy hierdie vrou? Toe Ek by jou huis gekom het, het jy nie vir My water gegee om my voete te was nie, maar hierdie vrou het my voete met haar trane gewas en met haar hare afgedroog.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:44 in konteks