Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:39 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Fariseër wat vir Jesus genooi het, dit sien, het hy gedink: As hierdie man ’n profeet was, dan sou hy geweet het watter soort vrou dit is wat aan hom raak. Hy sou geweet het sy is ’n slegte vrou.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:39 in konteks