Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:34 Bybel vir Almal (ABA)

Nou het Ek, die Seun van die mens, gekom en Ek vier graag fees. Nou sê julle: ‘Hy is ’n vraat en ’n dronklap. En Hy is ook ’n vriend van die tollenaars en van mense wat nie doen wat die Here in sy wette sê nie.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:34 in konteks