Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:32 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle is soos kinders wat op die oop stuk grond in die stad sit. Party kinders sê: ‘Ons het vir julle trou-musiek op die fluit gespeel, maar julle wou nie dans nie.’ En die ander kinders sê: ‘Ons het vir julle ’n begrafnis-lied gesing, maar julle wou nie huil nie.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:32 in konteks