Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die boodskappers van Johannes het teruggegaan, en toe het Jesus vir die mense iets oor Johannes vertel. Jesus het gevra: “Wat het julle gedink sal julle sien toe julle in die woestyn na Johannes toe gegaan het? Het julle gedink julle sal iemand sien wat soos ’n riet in die wind heen en weer waai? Nee!

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:24 in konteks