Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus gaan toe nader en raak aan die kis waarin hulle die lyk van die jongman gedra het. Die manne wat die lyk gedra het, het gaan staan. Toe sê Jesus: “Jongman, Ek sê vir jou, staan op.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:14 in konteks