Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Toe Jesus klaar gepraat het met die mense, het Hy na die stad Kapernaum gegaan.

2. Daar het ’n Romeinse offisier gewoon. Hy het ’n baie goeie slaaf gehad. Die slaaf was ernstig siek, hy was amper dood.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7