Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die skrifgeleerdes en die Fariseërs het Jesus dopgehou om te kyk of Hy die man op die Sabbatdag gesond sal maak. As Jesus dit doen, dan wou hulle Hom beskuldig dat Hy verkeerd gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:7 in konteks