Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:48 Bybel vir Almal (ABA)

Hy is soos ’n man wat ’n huis gebou het, en hy het die fondament van die huis diep in die grond gegrawe, tot op die rots. Toe kom daar ’n watervloed. Die rivier het vol water geword en die water het tot teen die huis gekom. Maar die rivier kon nie die huis wegspoel nie, want die man het die fondament goed gebou.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:48 in konteks