Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:44 Bybel vir Almal (ABA)

Hoe weet ’n mens watter soort boom dit is? Jy kyk na die boom se vrugte. ’n Mens pluk nie vye van ’n doringboom nie. Jy kan ook nie druiwe van ’n doringbos pluk nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:44 in konteks