Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:42 Bybel vir Almal (ABA)

Jy sê vir jou broer: ‘Ek wil daardie stukkie hout uithaal uit jou oog,’ maar jy sien nie die groot stuk hout in jou eie oog nie. As jy dit doen, dan is jy ’n skynheilige mens. Nee, jy moet eers die groot stuk hout uit jou eie oog haal, dan sal jy goed kan sien om die klein stukkie hout uit jou broer se oog te haal.“’n Mens ken ’n boom wanneer jy sien watter vrugte die boom dra.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:42 in konteks