Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:37 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moenie altyd sê ander mense doen verkeerd en God moet hulle straf nie. As julle dit nie doen nie, dan sal God júlle ook nie straf nie. Ja, julle moenie altyd ander mense wil oordeel nie, dan sal niemand vir julle wil oordeel nie. Julle moet ander mense vergewe, dan sal God julle ook vergewe.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:37 in konteks