Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:23 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet bly weeswanneer dit gebeur,so bly dat julle rondspring,want in die hemel sal Godbaie goed wees vir julle.Kan julle onthou wat gebeur hetmet die profete?Die voorouers van die mensewat vir julle nou haat,het die profete lank geledeook so gehaat.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:23 in konteks