Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus en sy dissipels het op ’n Sabbatdag deur ’n koringland geloop. Die dissipels het van die koring-are gepluk en hulle het die korrels met hulle hande uitgevryf en dit geëet.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:1 in konteks