Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het in een van die bote geklim. Dit was Simon se boot. Jesus het vir Simon gevra om ’n bietjie verder van die strand weg te roei. Jesus het gaan sit en Hy het uit die boot vir die mense geleer.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:3 in konteks