Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:19 Bybel vir Almal (ABA)

Maar hulle kon nie naby Jesus kom nie, want daar was te veel mense. Hulle het toe op die dak geklim en van die dakteëls uitgehaal. Toe laat sak hulle die verlamde man op die slaapmat deur die gat in die dak tot voor Jesus. Almal het dit gesien.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:19 in konteks