Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:17 Bybel vir Almal (ABA)

Eendag was Jesus besig om vir die mense te leer. Daar was ook Fariseërs en skrifgeleerdes wat na Hom geluister het. Hulle het gekom uit al die stede van Galilea en Judea en ook uit Jerusalem. Die Here het vir Jesus krag gegee om mense gesond te maak.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:17 in konteks