Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir die man gesê: “Jy moet dit vir niemand vertel nie. Gaan wys vir die priester jy is gesond en doen dan wat Moses in die wette geskryf het. Bring die offers omdat jy rein geword het. Dan sal die priesters weet jy is rein.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:14 in konteks