Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:12 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het in ’n stad gekom. Daar was ’n melaatse man. Toe die melaatse man vir Jesus sien, het hy voor Jesus op die grond geval met sy gesig teen die grond. Hy het vir Jesus gesoebat en gesê: “Here, as U wil, kan U my gesond maak.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:12 in konteks