Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, julle moet wys julle het verander en julle lewe nou soos God wil hê. Julle moet wys julle is soos bome wat goeie vrugte dra. Julle sê vir mekaar: ‘Ons is kinders van Abraham,’ en daarom dink julle God sal julle nie straf nie. Julle moenie dit sê nie, dit is nie waar nie. Ek sê vir julle: God kan van hierdie klippe kinders vir Abraham maak.

Lees volledige hoofstuk Lukas 3

Kyk Lukas 3:8 in konteks