Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 3:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het toe oral vir die mense naby die Jordaan-rivier gaan preek. Hy het gesê die mense moet verander en lewe soos God wil hê en hulle moet hulle laat doop. Dit sal beteken dat God hulle sondes vergewe het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 3

Kyk Lukas 3:3 in konteks