Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 3:19 Bybel vir Almal (ABA)

Johannes het ook ernstig met koning Herodes gepraat en vir hom gesê hy mag nie sy broer se vrou, Herodias, vir hom vat nie. Johannes het ook vir Herodes gewaarsku oor al die verkeerde dinge wat hy gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 3

Kyk Lukas 3:19 in konteks